WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.
Nóú gaan ons braai!
Weg! Ry & Sleep
SKOTECTION OORS!
BIELIEBRIEF
POSBUS
KOMMENTAAR VAN DIE MAAND!
Facebook-kommentaar • Ons Facebook-vriende onthou ook die keramiek-smeltdrade...
STUUR JOU FOTO VIR ONS...
Sien jou! • Van die stofpaaie duskant Piet Plessis tot die koue van Clarens en die mooi strande van Wildernis... vier van ons lesers wys elk ’n oomblik wat hulle aangegryp het.
Jurgens baan die weg met nuwe Penta
Seldsame naaldekoker by Swadini gesien
Veldryers vier 40ste
Woonwahersteldiens verhuis
Ironman 4x4 wys sy nuwe vlagskipwinkel
Motorhome-World klop aan China se deur
Die einde van Merc se X-klas?
V-klas opgekikker
Tucson kry nuwe sportlyf
Pote Petoors! • Isuzu Suid-Afrika het met die Yslandse voertuigombouer Arctic Trucks saamgespan om sy D-Max die AT35-behandeling te gee.
MEDEDINGERS Dubbelkajuitbakkies met houding
Op Ford wag ’n berg • Die nuwe Ford Everest is buitelangs effens gladgestryk en opgekikker, maar die groot verandering is waar dit saak maak: onder die enjinkap.
MEDEDINGERS Bakkiegebaseerde sportnutse
Die vriendelike warm suide • Vergeet van die politieke klimaat; hier in Mosambiek se suidkus hou almal in vrede saam vakansie. Ons besoek drie strandoorde waar jy kan swem, hengel en roei.
Kortliks | Montego-oord
Hulle sê
Kortliks | Complexo Palmeiras
Kortliks | Machubo-strandoord
Hulle sê
Pasop vir die ‘runners’... • Verskeie gruwelverhale oor Mosambiek se berugte Lebombo-grenspos doen die ronde – hier is ons ondervinding.
’n Reis tussen skeepswrakke • Pak genoeg biltong en hou jou banddruk dop, want die beste plekke in die uitgestrekte en ruwe Namib-Naukluftpark is net met ’n week lange 4x4-reis bereikbaar.
WAT JY MOET WEET
Land van die silwer miswolk • Die Magoebaskloofberglodge lê in ’n streek met ’n ryke geskiedenis, en as jy kyk na die foto’s wat jy hier neem, lyk dit of jy iewers in Europa vakansie gehou het.
Kortliks | Magoebaskloof-berglodge
Die moeilikheid met Makgoba
Basta met die N1 • Beplan jy om van Gauteng af Kaap toe te reis? Sit ’n paar dae opsy en neem ’n lekker agterpad deur die Groot-Karoo.
Bly hier
Wat jy moet weet
Salig in die Sederberg • As jy ’n lid van ’n 4x4-klub is, behels jou kampnaweke gewoonlik ’n nabygeleë veldryroete. Dis presies wat Llewellyn Pieterse van Parow-Noord in die Sederberg gaan soek het.
Toyota-tweeling • Hulle sê daar is nie ’n beter ryding vir Afrika as ’n Land Cruiser nie, en dis iets waarmee Freddie Durand, ’n ywerige hengelaar van Roodeplaat, Pretoria, heelhartig saamstem. Hy het per slot van sake twéé van hulle.
’n Kaapse driekuns • Vir die onlangse wintervakansie het hulle besluit om ’n klompie passe oor te steek en by drie nasionale parke te kamp, sê Chris en Alida Laing van die Paarl.
Maak ’n (Klip) draai! • In Gauteng is kampplekke nie te volop nie. Gelukkig is daar Klipdraai, waar jy boonop ’n baber of karp kan haak.
Kortliks | Klipdraaiwoonwapark
GEROOKTEVISPATEE MET BRUSCHETTA Visblikke drie by drie! • Selfs al kamp jy in die Bosveld, kan jy dié heerlike vishappie maak – net...