Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Baba & Kleuter by Media 24 Ltd - Available

Baba & Kleuter

May - June 2020
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

LOGIKA & STORIES

inboks

WENBRIEF SONDER SKEDELNATE GEBORE

ONS FACEBOOKMA’S VERTEL ...

DEEL & WEN!

JOU KIND KAN OP DIE VOORBLAD VERSKYN!

AMPER-MA, DRINK JOU VITAMIENE!

3 feite oor INENTING

ANNYEONG UIT SUID-KOREA • Sorika Greyling groet ons uit die hawestad Yeosu in Suid-Korea. Sy woon en werk al ’n dekade in dié Oosterse land.

Klein INDIAANTJIE • Pyle en driehoeke bly gewilde motiewe in ’n seuntjiekamer. Breek die swart-wit patrone met ’n tikkie blou om die voorkoms vriendelik te maak.

ETNIES SJIEK • Kombineer verskillende etniese patrone en teksture om ’n warm en buitengewone kamer vir ’n meisietjie te skep.

BAK & BROU • Chané Terblanche (4) van George se bak-en-broupartytjie is deur haar ouma Salomie geïnspireer. Dís hoe ’n mens so ’n partytjie aanpak.

COWBOYPRET • Ma Esré Mentz van Ermelo se jong perdeliefhebber en plaaskind, Henmar, het ’n cowboy-partytjie vir sy tweede verjaardag gekies. Sy deel haar beplanning.

ELKE DAG EIERS! • Maklik, gerieflik, voedsaam, veelsydig en lekker ook. Daar is net mooi geen nadeel aan ’n eier nie.

VYF WENKE VIR PERFEKTE ROEREIERS

EEN SUSSIE OP AARDE een in die hemel • Amelia Language weet hoe seer ’n mens het as jy ’n piepklein babatjie aan die dood moes afstaan. Deesdae is sy twee dogtertjies ryker en is sy steeds ’n kampvegter vir kinderinentings.

KEN DIE KIEM

BAKLEI TEEN kieme! • Loopneusies, benoude borsies en verkoue gedy in die wintermaande. Keer met ’n paar eenvoudige maatreëls dat winterkieme ’n houvas op jou gesin kry.

V&A: GRIEPINENTING

OOR-DIE-TOONBANK-MEDISYNE

ALLES OOR ANTIBIOTIKA • Antibiotika het hul plek. Wees ingelig oor wanneer en hoe dit gebruik moet word.

Koorslesse • As jy weet hoe om koors te hanteer, kan jy jou kind sommer gou beter help voel.

ANTWOORDE OP JOU VRAE

KOORSSTUIPE

VIRUSBESKERMING

SLIM, SLIM BABA SE TOEKOMS IN • ’n Nuwe baba vat aan jou sak. Met goeie beplanning kan jy alles koop wat jou pienkvoet nodig het én vir jou kind se toekoms voorsiening maak.

3 GELDSLIM- WENKE

3 WENNER- KOOPWENKE

VAN EIERTJIE TOT FETUS • Vir ’n groot deel van jou eerste trimester weet jy nie eens jy is swanger nie – maar jou ongebore baba se lyfie is flink besig om die een belangrike orgaan ná die ander te vorm. In die eerste aflewering van ons kort reeks oor swangerskap bekyk ons die eerste drie maande.

AFSKEIDINGS IN SWANGERSKAP

LAAT ELKE HAP TEL • Twee strepies op ’n tuistoets kondig groot veranderinge aan; ook in jou koskas! Vind uit wat jy moet eet en wanneer om ’n pilletjie te sluk.

WIE? WAT? WANNEER?

Ja, jy kan! • Hier is agt uitstekende redes waarom jy vaginaal en sonder pynstillers of mediese ingryping wil en kan kraam.

KRAAMWENKE

KEIZER KENNIS IS MAG • As jy nie natuurlik kan kraam nie, gaan jou baba deur ’n keisersnee verlos word. Ons vertel jou wat jy oor keisers behoort te weet en wat jy alles van hierdie operasie kan...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans