Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Huisgenoot Rugby
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

VAN DIE REDAKTEUR

Huisgenoot

TWEE EEUE OUD! • Dié geliefde sport is vanjaar 200 jaar oud en het deur die jare baie verander

RUGBY IN SUID-AFRIKA

GESKIEDENIS VAN DIE WB • Deur die jare is die Wêreldbeker gekenmerk deur epiese wedstryde, groot skokke en briljante individuele vertonings

HOE RUGBY WERK • Van aangeë tot doodvatte, drieë tot skepskoppe, en skrums tot losgemale – hier is alles wat jy moet weet oor hoe die dele van die spel inmekaarsteek

RUGBYPOSISIES • In rugby is daar 15 spelers in elke span, elk met ’n spesifieke posisie en rol om te vervul. Met ons gids kan jy leer watter nommer speler watter posisie speel en wat die grootste verantwoordelikhede van elke speler is

WAT DIE TEKENS SÊ • Ons verduidelik van die algemeenste redes hoekom hy sy fluitjie blaas en wys jou die verskillende tekens wat hy daarvoor gee

IN SPIEKERIES SE SPORE • Gerrie Scheepers (47) is al die afgelope 20 jaar ’n rugbykommentator vir RSG en SuperSport en het al meer as 700 wedstryde uitgesaai

DIE BYNAAM-BOKKE LOSHANDE WÊRELDKAMPIOEN! • Keurders gebruik ’n verskeidenheid maatstawwe wanneer hulle ’n rugbyspan kies. Maar een wat net op grond van die spelers se unieke byname gekies word, behoort nogal goed te vaar

TOETSE EN TRANE • ’n Lewenslange liefde vir rugby laat hom opnuut besef hoe vlak die emosies lê wat die Bokke betref, skryf Erns Grundling

DIE BAL! DIE BAL! EN ANDER KANTLYN-RAAD

PROGRAM: WÊRELDBEKER 2023

WIE GAAN KONING KRAAI?

WAT IS IN ’N NAAM? • HOEVEEL VAN DIE SPANNE WAT AAN VANJAAR SE WÊRELDBEKER IN FRANKRYK DEELNEEM, SAL JY NET AAN HUL EMBLEEM OF BYNAAM KAN UITKEN?

FRANKRYK AS GASHEER • Kaas, wyn, croissants, die Eiffeltoring en rugby! In September vanjaar sak die wêreld se voorste rugbyspanne en duisende van hul ondersteuners op Frankryk toe vir die sport se grootste toernooi: die Wêreldbeker

REKORDS EN GETALLE • Klink slim voor jou vriende as jy een van dié Wêreldbekerrekords of-statistieke terloops tydens rustyd noem

O, DIE DRAMA! • Almal onthou agterna die ikoniese foto’s van wenkapteins wat die beker lig, maar deur die loop van elke Wêreldbekertoernooi is daar ook heelwat opspraakwekkende gebeure wat ondersteuners in hul bier laat stik en jare later nog laat gons. Ons onthou dié dramatiese oomblikke

DIE REIS NA DIE BEKER • Die Springbokke kon al drie keer daarin slaag om wêreldkampioene te word. Dís hoe hulle dit reggekry het

2007 VREUGDE IN FRANKRYK

2019 ’N REËNBOOGTRIOMFTOG

FRANCOIS PIENAAR • Hulle was dáár, in die groen-en-goud, met ’n hele land se Wêreldbekerdrome op hul skouers. Ses Boklegendes dink terug aan di toernooie waarin hulle gespeel het

JEAN DE VILLIERS

JP PIETERSEN • Dié oudvleuel baan die weg vir toekomstige rugbyspelers

BOK-BREKERS • Hulle is die manne wat ons week ná week op die veld verteen-woordig, wat die groen-en-goud dra en ons laat juig met hul systappe en reuseplettervatte. Hier is spog-foto’s van ’n paar van die Bok-staat-makers van die afgelope paar jaar

AGTER ELKE BOK • Dis hulle wat die spelers steun ongeag wat op die veld gebeur – wat tuis die fort hou wanneer hul man ons land verteenwoordig. Ontmoet die vroue in van ons Bok-sterre se lewe

EET SOOS ’N KAMPIOEN • Kry die kole reg sodat jy en almal...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans