Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 22 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE AKTEUR LEE MAJORS

NAOMI OOR HAAR MAN, DAVID

FLITSVRAE: ELANA AFRIKA-BREDENKAMP • Aktrise, aanbieder, omroeper en sakevrou

DIE VIBRASIE VAN JOU BINNEKANT • Antjie Krog se outobiografiese roman oor haar ma, die skrywer Dot Serfontein, is pas uitgereik. Haar dogter, SUSAN SAMUEL, is ’n skrywer en redigeerder by Huisgenoot. Sy praat met haar ma oor haar ouma – en oor dinge wat oor geslagte heen rym

’N UITTREKSEL

’N POUS VIR ÁL DIE MENSE • Die nuwe pous is ’n ware wêreldburger wat nog altyd net wou dien, wat vir onderdruktes opstaan en dalk net vir Trump sal aanvat

DRIE DROME – EN TOE ’N PRINSES • Demi-Leigh en Tim Tebow se groot wens word binnekort waar wanneer hulle ’n dogtertjie verwelkom, ’n perfekte verjaardaggeskenk vir die skoonheid

GESONDHEID IS ALS • Verlede jaar het sy ’n histerektomie gehad en sy én haar pa het kanker gekry. Nou gaan dit soveel beter, sy bied selfs ’n podcast oor ’n gesonde lewe vir Netwerk24 aan

AFRIKAANS SE NEDERIGE WORTELS • In sy derde aflewering oor die stories van Afrikaans gaan draai ERNS GRUNDLING op Genadendal, in die Paarl en op die oorlogvlaktes van die Vrystaat

Skottels met SKOP! • SOET, SOUT en ’n titseltjie BRAND is ’n wenkombinasie. Vandeesweek kook ons met SKOP!

PAS & MENG • Dra een uitstaande item op drie maniere

SORG VIR JOU HELE LYF • Die res van jou lyf verdien net soveel aandag soos jou gesig

DROOMLAND • Versier jou kinders se slaapkamers met dié oulike oortreksels

MY MAN SE HIGIËNE GAAN AGTERUIT

JOU GAAP VERKLAP MEER AS WAT JY DINK

HOE AANLEGTOETSE JOU KAN HELP RIGTING KRY • Dis daardie tyd van die jaar – universiteite se aansoeke open vir 2026 se akademiese jaar. En dalk wonder jy ook oor die pad vorentoe. As jy by ’n kruispad staan, kan aanlegtoetse dalk lig op jou pad gooi

SÓ WERK OORTROKKE REKENINGE • Met dié opsionele bankgerief kan jy geld bestee wat nie in jou rekening is nie. Dis nuttig vir noodgevalle, maar onvolhoubaar op die lang termyn. Hier is wat jy moet weet

VERSTERK JOU HOND SE IMMUNITEIT

JOU STERRE

Salsa en Hemingway • Madeleen se brosjures sê dalk die meeste Kubane kan Engels praat, maar die werklikheid vertel ’n ander storie. Gelukkig is musiek ’n universele taal

Boeke vir nuuskierige agies & husse met lang ore

Engele aan die snykant

BEELDSPRAAK

Kykgoed vir die kleingoed • Sommige flieks verloor nooit die vermoë om jou kinderlik gelukkig te maak nie

HUIS genoot sê

*TV-gids

PEDRO PASCAL

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Eerste buitelandse ruimtevaarder op pad na China se ruimtestasie

ELDERS IN DIE WÊRELD

JAPAN SE BEVOLKING AL HOE OUER

F1 – in Lego-vorm

SKIEREILAND • ’n Stuk land wat in die see insteek en wat aan die vasteland of ’n groter eiland verbind is. In Engels staan dit bekend as ’n peninsula, wat uit Latyn kom vanaf paene, wat amper beteken, en insula, wat eiland beteken. Die Kaapse skiereiland is ’n voorbeeld hiervan.

🖝 16 MEI 1975 JUNKO...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans