Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Sy kon haar maandstonde waardig hanteer, nou werk Lindsay vir ander om ook dít te hê
HY RYG PRYSEIN, OUTISME & AL • Dié slimkop van die Kaap het onlangs by sy skool se prysuitdeling met nege sertifikate weggestap – ondanks sy outisme
MEER OOR OUTISME
Mel & Roxy SE KAAPSE DRAAI • Melanie du Bois woeker met haar talente op die kassie, maar haar beste rol is as Roxy se ma, en sakevrou …
'ONS KINDJIE SE LEWE WREED KORTGEKNIP' • Sy was die ligstraal in haar familie, toe word sy tragies weggeruk …
'EK MIS JOU, MY SOFTIE' • AKA se meisie vertel hoe sy nege maande ná sy skiet- dood die stukke van haar lewe probeer optel DEUR NOKUTHULA ZWANE-EJIKE
VAN REG ONDER TOT HEEL BO! • Deon Davids het die rugby-leer geklim van speler tot afrigter, en sy toekoms is blink hier tussen die Bokke, waar hy ’n hulpafrigter is…
ANTIES KÓÓK OP TIKTOK ÉN TV! • Twee Kaapse vroue se lekker kos het hulle van TikTok na hul eie TV-program gevat
Avril, TV SE DROMER • Dié plaasmeisie glo drome is net goed as jy hard werk om dit waar te maak
VAKANSIEKoekies • Bak dié koekies en maak die blikke vol vir kuiermense oor feestyd, of pak dit in as snacks wanneer julle dié vakansie die pad vat
STRANDMOOI • Dis son-en-see-tyd! Maak seker jy’s reg vir die somervakansie in dié swemklere in prettige style en kleure Deur JARRED DE KOCK
IETS VIR ALMAL • Verras dié festive jou hartsmense met geskenke wat nie die bank gaan breek nie – als is onder R500!
VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
ATSJOE! AG NEE, PROES-TYD IS TERUG! • Die somer kan ’n goor tyd wees vir mense wat aan hooikoors ly. Vat dit só vas
NÓG MANIERE OM SIMPTOME TE VERMINDER
UIT-TURN-TYD VIR FESTIVE • Is dit tyd vir huis regtrek voor die groot dae? Hier is nuttige wenke vir huis- items wat 'n mens moeilik skoonkry
MIN MOEITE-IDEES VIR ONTHAAL
SPEEL KLAAR MET JANU-WORRY • Hou kop met jou swaarverdiende geld dié festive en begin 2024 op ’n goeie noot
PRAKTIESE WENKE OM GELD TE SPAAR
HOE HELP MENS 'N OPGAARDER? • Mense wat goed soos troeteldiere en ander besittings opgaar, het ’n sielkundige afwyking; hulle kan egter gehelp word
HOE WORD OPGAARSTEURING BEHANDEL?
SÓ MAAK JY DROME WAAR • Soms is al wat tussen jou en jou hoogste drome staan, ’n duidelike idee van presies wat daai drome is. ’n Droombord kan jou dít help uitpluis
MAAK JOU EIE PANFLUIT • Ons wys jou hoe om dié instrument in agt eenvoudige stappe te maak – sorg net dat jou afmetings reg is!
SOEK-SOEK • DAAR IS 8 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Vind die gelyste Suid-Afrikaanse bergpasse in die soekblok hieronder.
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS • 23 NOV. – 6 DES.
KYK UIT!
MEER OOR 'SKERPIOEN' • Die gewilde Turkse telenovela 'Verbode Liefde' groet binnekort, maar dit maak plek vir ’n splinternuwe een: 'Skerpioen'
LIEFDE UIT DIE DAL • Wie het gesê die liefde is net vir kalwers? Soms klop dit ná...