Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
WELKOM
Boekklu
Troef onkruid op die maklike manier
Calitzdorp Vetplantfees 2025
Maak jou tuin maklik nat
Vier Braaidag met nuwe smaaklike ribbetjies
Boomplant-week
Vra die span
Tanya @ Chelsea
Swaar tuintake word makliker hierdie seisoen
BRIEWE
TOPSTORIES
’n Feniks verrys • Soos C S Lewis se Narnia, is hierdie tuin betowerend en inspirerend. Dit is ‘n plek waar jy as mens kan ingaan om ‘n wêreld vol kleur, vorm en verborge genot te ervaar.
Chelsea Flowers in Stanford • Hierdie lente sal die skilderagtige dorpie Stanford ’n kleurontploffing beleef wanneer dit die tweede Stanford in Bloom-fees aanbied. Die kleurryke viering van twee weke nooi tuinliefhebbers, gesinne en nuuskierige reisigers uit om die skoonheid van tuinmaak en die unieke biodiversiteit van fynbos in ‘n reeks aktiwiteite met ’n blomtema in Stanford aan die Kaapse Walvisroete te verken.
Chelsea 2025 en ‘n droom wat waar geword het • Toe ‘n uitnodiging van Leon Kluge by my aankom om deel van die Suid-Afrikaanse span by die Chelsea-blommeskou te wees, het een van my lank gekoesterde drome ‘n werklikheid geword.
Borge van die Suid-Afrikaanse Uitstalling by die Chelsea-blommeskou • Die deelname en sukses van ons flora wat by die Chelsea-blommeskou vertoon is, was slegs moontlik danksy hierdie ongelooflike borge:
WAT OM NOU TE PLANT
Skouspelagtige lente! • Hier is 10 top-presterende struike wat jou jaar na jaar met lenteblomme sal bederf. ‘n Bonus is dat al hierdie struike maklik is om te kweek.
Geskenkstel vir lente
Lente - versameling
Langdurige blomme vir lente tot herfs • Sommige jaarplante en meerjarige plante het waarvan ons almal in ‘n tuin of houerplant hou: dit blom lank en bly kleurvol. Hierdie spesiale variëteite sal aan jou ‘n verskeidenheid van kleure bied wat in jou tuin benodig word vir son-sowel as skaduwee-areas.
Groepeer vetplante in potte • Om geplante potte en houers saam uit te stal, vereis ontwerp-elemente, wat potplasing en die plante in die potte betref. Daar is ‘n paar belangrike oorwegings wanneer vetplante gegroepeer word, en ons kan ‘n paar waardevolle lesse leer uit hierdie ontwerpe deur John Sauer van Ngena Succulents.
’N MEESTERLIKE DUO • Al wat hulle nodig het, is vogtige, vrugbare grond, ‘n bietjie humiditeit in die atmosfeer wat verskaf kan word deur iets so eenvoudig soos ‘n lae voëlbad of ‘n klein poel, en gespikkelde skaduwee…
Teken in en wen! • Jy het ‘n kans om ‘n kopie van die pragtig geïllustreerde South African Indigenous Garden Plants: The Gardener’s Guide te wen as jy inteken.
Vrolike kleur binnenshuis • Beste binnenshuise tuinier, maak jouself gereed en opgewonde vir ‘n blomryke lente binne jou huis!
Kleur net waar jy kyk… • Of dit nou in die helderste son, of ’n kombinasie van son-en skadukolle is, ons kan jou verseker dat ons absoluut lente-gereed is. Ons plant nou pelargoniums en genistas, en ons nooi jou om dit saam met ons te doen!
IN DIE KOSTUIN
10 vrugte en groente vir honde • Bykomende voedingstowwe sal jou troeteldiere vir baie langer aktief en gesond hou, en hierdie vrugte en groente kan help.
GESONDE HONDELEKKERNYE • Om jou eie gesonde hondlekkernye te maak, is ‘n wonderlike manier om presies te weet wat daarin is. Onthou dat lekkernye matig gegee moet word. My honde hou van...