Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

February - March 2021
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Met my eie oë

AGTER DIE SKERMS • Jeuk jou voete om weer die pad te vat? Kry dan Weg se reisdagboek om jou ervarings, droombestemmings en paklysies neer te pen! Ons gesels met dié pragtige joernaal se illustreerder, Anja Stoeckigt.

Weg!

BRIEWE • Iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

V & A

’n App wat elke voël ken

Feite vir die braaivuur • Die Engelse woord vir ’n dier – animal – het sy oorsprong in die Latynse anima, wat “asem” of “siel” beteken. Verbreed jou woordeskat ’n bietjie verder:

Die dans van die planete

Pasop vir die boomslang!

MAANFASES

SONOP & SONONDER

The Railhouse-padstal, Balgowan, KZN

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWER ÉN ILLUSTREERDER • Die Cape Leopard Trust (CLT) het onlangs met die skrywer Liza M. Roux (links) en die illustreerder Judy Maré kragte saamgespan om ’n kinderboek, Voetspore in die Fynbos, oor luiperds te skep. Dié boek sal nie net jou kinders vermaak met ’n prettige luiperdverhaal nie, maar is ook propvol feite en aktiwiteite om hulle besig te hou.

KYK HIER!

’n Landkaart op wiele • Sy het waardering vir ’n motor met ’n silwerskoon bakwerk waarop daar nie ’n merkie is nie, erken Janine Stephen. Maar ’n geliefde ryding vol duike en skrape vertel sy eie reisverhale.

Ek en die Draak • Die Drakensberg is Suid-Afrika se hoogste, langste én mooiste bergreeks. Dis ’n heiligdom vir stappers en vir diegene wat die stiltes van die wilde hoogtes inteug soos asem. Maar dié berge bied ook iets aan mense wat net wil rondry en hulle vergaap aan die landskappe, aan fotograwe, aan gesinne. Hier deel Weg-lesers hulle liefde vir die Drakensberg.

Waar die duine brul... of fluister • In die Witsand-natuurreservaat begroet ’n ongewone gesig jou: Wit sandduine lê knus langs die kenmerkende rooi duine van die Kalahari. Gemsbokke en springbokke wei rustig in die veld, want hier is nie groot roofdiere wat hulle wil vang nie. Maar dan weerklink ’n brul deur die landskap...

WAT SÊ DIE MENSE?

DOEN DIÉ SES DINGE

Tuis op die rand van die wêreld • Om Durbanville te verruil vir Nunavut in die yskoue noorde van Kanada is ’n uitdaging waarvoor die meeste mense sal terugdeins, maar nie Sam de Beer nie. Lang, donker wintersdae, temperatuur van -50° C, ysbere... wie’s bang?

Woude vol stories • Die Rooted in Timeselfryroete deur die Knysnawoud voer ’n mens terug na ’n vergange era waar olifante vryelik rondloop, die bostrein voortstoom en houtkappers se byle deur die onderbos eggo. Alida Kieser neem ons terug in tyd.

HOE LANK RY ’N MENS?

VERTEL ONS VAN JOU AVONTUUR !

MENSE SE LENSE • Stuur jou beste reis- en natuurfoto’s na menseselense@weg.co.za – dalk bespreek Toast Coetzer jóú foto!

STUUR JOU BESTE REISEN NATUURFOTO’S VIR ONS!

WEN MET JOU FOTO! • Jy kan volgende maand ’n Weg- kamerasak ter waarde van R650 wen!

Al die veld is vredig

Van bos tot koraalkus • Ervaar wildkyk in die Kruger én Mosambiek se palmstrande op ’n fantastiese reis met Bhejane Adventures.

Dit kóók in Tamatiestraat! • Proe die somerson met rooiryp...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans