Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Nov 11 2021
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

BOODSKAPPE

KONTAK ONS

FACEBOOK

Wenke wat werk • Hier is wenke vir hoe om ontslae te raak van muise en muskiete, wat om te maak as jy nie ’n kopstuk vir jou bed het nie en raad vir ekstra energie.

WENK VAN DIE MAAND

ONTSPAN EN LOOF HOM • Om te ontspan, behoort elke dag deel te wees van jou lewe. Só skep jy waardevolle tyd vir jouself en saam met God.

Vra vir RUS &VREDE • Vra ons Vader om jou bekommernisse weg te vat sodat jy werklik kan ontspan.

Zozibini BOU VOORT • Haar vasbeslotenheid om die wêreld en haar lewe te verander, het nie by die kroon geëindig nie… Sy is besiger as ooit om ’n verskil te maak!

GESALF AS SANGER • Tenspyte van haar spraakprobleem steel hierdie jong sanger harte met haar engelstem.

GEDRA DEUR GEVAAR • Dis ’n stryd vir dié tweejarige om selfs net asem te haal, maar dit keer haar nie om te lag en die Here te loof nie.

Pizza IS PURE PLESIER! • Pizza is die regte antwoord as enigeen wil weet wat op die menu is. Dit is regtig ’n dis waarmee jy kan bos gaan, want daar is so baie heerlike toppings om van te kies!

ALLE OË OP SONBRILLE • Die regte sonbril is die beste van twee wêrelde – beskerming en styl! Ons wys jou hoe om die perfekte een vir jóú gesig te kies.

KY DIT HIER

SHOP VIR SANDALE • Vir die strand, winkels, by die huis of ’n tydjie uit – dis weer daai tyd van die jaar om nuwe sandale te koop.

OP GOEIE VOET... • Gee jou voete ’n lekker treatment by die huis om by jou nuwe sandale te pas.

VERKEN VOËLS • Oral om ons sien ons voëls, maar weet jy hoekom sommige vlieg en ander nie? Leer hieroor en ander interessante goed oor voëls!

VOET - FRUSTRASIES • Moenie met voetprobleme speel nie, veral nieasjy ’n diabeet is nie...Ditkan tot amputasie en siektes lei.

FEL STRYD MET EKSEEM • Níks bring verligting van die jeuk, brand en pyn wathaar elke dag treiter nie, tog bly sy positief en woeker om ander nes sy te inspireer.

VRA DR.PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.

DONKER FEESTYD • Die feestyd is nie ’n jolly tyd vir almal nie…Veral nie weens Covid-19 en vir diegene wat geliefdes verloor het nie. Kenners vertel hoe jy met jou emosies kan deal.

MAYO CLINIC GEE OOK DIE VOLGENDE RAAD OM JOU FEESTYD BETER TE MAAK:

KOP VIR KUNS • Van kleins af het sy geweet sy is bestem om ’n creative te wees. En nou – talle publikasies later – is haar roman, Kompoun,oppad.

Jirre waa’s my ma

REIS SÓ OP ’N BUDGET • As jy slim beplan en by jou begroting hou, kan jy ook vakansie hou sonder skuld en stres.

TOPREISWENKE

SPEEL-SPEEL • Lekker speletjies vir die hele gesin om te geniet!

STER-BLOKRAAI WEN R1 000 !

JOSEF SE KEERPUNT • Zelda is in skok toe sy tuis kom en haar seun het ’n vreemdeling ingenooi...

OPLOSSINGS

WOORDBOU

Blokraai • NR. 309

Fotoblokraai • NR. 250

TV-GIDS • 11 NOV. – 24 NOV.

KYK UIT!

VERMAAK • Moenie die drama en skandes in kykNET&kie se Die Hof misloopnie!

Bybel-blokraai • NR. 223

SIELSKOS MET ERNUSTA GASTE MOET HUL PLEKKEN • Ongenooides, en met toe...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans