Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
DIE ANDER SÊ
HET JY GEHOOR?
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
LANDBOU SE SPRANKIE HOOP
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
SKEMA STERWEND VAN DIE DORS • Uit: Landbouweekblad, 24 September 1982
Op facebook • TRADISIONELE ROOIBOSKENNERS MET MILJOENE VERGOED
SLAGOFFERS: NIE NET ’N SYFER
NUWE HEINING VEREIS VIR BEK-EN-KLOUSEER
‘VERSIGTIGHEID’ NOU NODIG MET VERVOER VAN BEESTE
ERVARE ZIM-WERKERS SONDER DIÉ PERMITTE VERLORE VIR SA
EERSTE SOMERREËN SPOEDIG IN OOSTE VAN SA VERWAG
VERBRUIKERS ‘NIE VERWARD OOR PLANTGEBASEERDE PRODUKTE SE NAME’
MELKLOSE ‘MELK’ RAAK BOERE SE SAK, SÊ MPO
Besit niks, maar beheer alles, raai ekonoom aan
TLU SA en Land Bank praat oor oplossings
WILDBEDRYF: WITSKRIF IS ‘DEKMANTEL’ VIR ONTEIENING
NAVORSING EN SAMEWERKING SAL TOEKOMS RIG
Meer boere wil katoen plant
HAWEPLANNE VERWELKOM
NUUS UIT AFRIKA
GRONDGRYPE: SORG SÓ DAT JY PARAAT IS
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
BOERVROU VERTEL VAN ‘SLIKHEL’
GAAN DIE TREINDROOM WAAR WORD? • Transnet besef hy kan nie alleen die dienste lewer wat nodig is om Suid-Afrika se spoorinfrastruktuur uit te brei nie. Daarom soek hy vennote in die private sektor om in die vraag na spoorvervoer te voorsien.
Groot klemverskille in landboubeleid • Suid-Afrika en Australië het albei onlangs planne vir hul landbou aangekondig. Hoewel daar groot ooreenkomste in die twee lande se landbousektor is, is die verskille tussen die planne opmerklik.
GOEIE REËN SORG VIR MINDER ROSYNE
Markte
SWAAR JAAR VIR LEMOENE
SLAKSPESIE DRA BOER SE NAAM
Geleenthede wink vir alternatiewe proteïen in Afrika
BAIE TE LEER UIT KUIKENS SE SPELERY
KZN-vloede vererger deur weerskommelinge • Klimaatsverandering het die waarskynlikheid van swaar reën, soos in April in KwaZulu-Natal wat soveel vloedskade en sterftes veroorsaak het, feitlik verdubbel. Die intensiteit van die reën het as gevolg daarvan met 4% tot 8% toegeneem.
Die saak vir die herstrukturering en herlewing van die Land Bank • Ja, die Land Bank het foute gemaak, maar goedkoop landboupolitiek vertroebel die volle prentjie. Prof. Johann Kirsten stel sake in perspektief.
Voedselinflasie: Verligting op pad • Ná ’n behoorlike bullopie van voedselinflasiesyfers kan verbruikers verligting verwag.
Damara moet terug na sy ras-egte aard • Hierdie Damara-teler se geesdrif vir die ras is onbeperk. Tog meen mnr. Fanie Lerm van Ladismith ’n verkeerde pad is met die Suid-Afrikaans geteelde Damara ingeslaan ... ‘Ons produseer nie vir kilogram per lam nie, maar vir kilogram vleis per hektaar. Dít maak soveel meer sin.’
Hoër hoogtes vir vyfster-boerdery • ’n Vliegtuigvertakking waarvan die opbrengs tienvoudig meer as dié van kontantgewasse is, het die besproeiingsboer en Noord-Kaapse Jongboer van die Jaar in ’n klas van sy eie geplaas en maak ander uitbreidings moontlik. En dit is geen bou van lugkastele nie . . .
Aanpasbaarheid is die sleutel • Driekwart van Suid-Afrika se grond is vir niks anders as boerdery met lewende hawe geskik nie. Beesboere het daarom geen ander keuse nie as om ’n sukses van hul boerdery te maak. Die Afrikaner-bees kan as inheemse, aangepaste ras steeds ’n groot bydrae lewer tot voedselsekerheid, nes hy in die verlede gedoen het.
VOLHOUBARE VELDBESTUUR 4 gereedskapstukke vir veld en vee • ’n...