Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
RAAD VAN DIE BESTES
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
TEXAS TAKEL MUSKIETBOME • Uit: Landbouweekblad, 12 Desember 1972
Skenkings: Let op dié aspekte • Mense wil gereeld weet hoe om ’n trust op te rig wat ’n openbare weldaadsorganisasie is sodat die trust sekere bedrywighede in die samelewing kan ondersteun. Donasies word deur besighede of individue aan so ’n trust gemaak, maar skenkers wil graag belastingkwytskelding daarvoor kry.
ANC durf nie hiervan vergeet
LA NIÑA: ONVERWAGSE WENDING KAN GESAAIDES KNOU
VLOEDE MAAK GESKIEDENIS
Kanolaboere behaal rekordoes
BOSLUISE BEGIN DIE OORHAND KRY
NAMAKWALAND ‘KRAAK’ VAN DIE DROOGTE
LAASTE OESSKATTING VIR 2021-’22-SEISOEN STEL NIE TELEUR
GEKWESTE CYRIL LAAT SA VOOR ONSMAAKLIKE KEUSES
Nuwe boere klop hul mentor
Clover en DFSA kry die jawoord
Beleid oor water aan werkers plaas boere in onhoudbare posisie
Cele swyg steeds oor veiligheidsplan
BOERE KRAP KOP OOR SNYWURMS
BOERE HET PLAN VIR TONGAAT HULETT
Hernieubare energie kort ’n plan B
NUUS UIT AFRIKA
KRAGTEKORTE POOTJIE PAPIERBEDRYF
Eierbedryf bloei, sê Quantum
NEDERLAND WIL PLASE ONTEIEN OOR BESOEDELING
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
Inflasie lol en rentekoers gaan hoog bly • Aansienlike prysstygings moet nog deurwerk na die verbruikersprysinflasie. As inflasie buite die teikenband van die Reserwebank gaan bly, kan rentekoerse volgende jaar verder verhoog word.
Markte
KOMMER OOR MOTSKADE
PAPAJAS AAN BITTER KANT VAN MOEILIKE TOESTANDE
KOESTER GRASVELD, VRA WETENSKAPLIKES
Afrikane nog nie oortuig van vleisalternatiewe
KI-kenners het sukses met donkies
5 MITES ONTMASKER • Suid-Afrika se grondhervormingsbeleid bly hoogs omstrede. ’n Aantal hardnekkige mites oor boerderygrondstatistieke en die struktuur van die kommersiële landbou verwring egter die debat.
Landboustem klink op by ‘teleurstellende’ COP27 • Hoewel die onlangse COP27-klimaatsberaad by Sjarm el-Sjeich in Egipte onthou sal word vir ’n paar belangrike beginselsbesluite, meen kenners die besluite wat daar geneem is, was haas ontoereikend.
GEE DIE STOKKIE RÉG OOR • Wanneer ’n boerdery al geslagte lank in een familie is, is die verantwoordelikheid net soveel meer om kontinuïteit te verseker. Dit lê mnr. André Brink van Groot Phesantekraal, Graan SA se Boer van die Jaar, na aan die hart, want hy besef hoe maklik dinge verkeerd kan uitdraai. Hier is sy lesse.
REKORDMIELIES ‘SOOS BABAS’ VERSORG • ’n Mielieplant se behoeftes regdeur sy groeityd behoort volgens dieselfde basiese beginsels bestuur te word as by diere en selfs mense. Só sê die KwaZulu-Natalse boer mnr. Bertus Albertse wat onlangs saam met sy twee seuns ’n nuwe rekorddroëlandmielie-opbrengs vir dié provinsie behaal het in Graan SA se Groei vir Goud-opbrengskompetisie.
DIE MOLADORA-SAAK Klarigheid of (nuwe) moeilikheid? • ’n Grondeienaar het die grondeisehof onlangs onsuksesvol genader om ’n bevel te verkry om vee wat okkupeerders op die plaas aanhou, te laat verwyder. Dié uitspraak hou belangrike lesse vir grondeienaars in.
SENUWEES VAN STAAL • Skaars ’n jaar nadat hy die leisels as besturende direkteur by Case IH oorgeneem het, is mnr. Jacques Taylor agter die stuur van die Suid-Afrikaanse bedrywighede van die internasionale CNH Industrial, wat groot name soos CASE IH en New Holland onder...