WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.
Draai eerder om
Weg Ry and Sleep
SKOTE PETOORS!
BIELIEBRIEF
POSBUS
KOMMENTAAR VAN DIE MAAND!
In die oomblik • Op die plaas of in die mik van ’n boom... twee van ons lesers wys hulle mooi herinneringe.
Dis nuut én dis anders • Vir woonwabouers is Februarie skoutyd. Ons het by die kykNET-buite-ekspo Wes-Kaap buite Malmesbury en die Woonwaskou in Midrand gaan inloer. Hier’s ’n paar nuwe en opgekikkerde waens wat ons oog getref het.
Meer opsies vir Tonga
’n Dubbel, asseblief
Aha, hier’s ’n woonwa!
Armadillo kry XTR302-baba
Nuwe woonwabouer laat waai
BorderX sien ’n geleentheid
Conqueror vat nuwe koers
Vagabond kry ’n bulletjie
Stealth klim op ’n bakkie
Nuwe Exclusive wys gesig
Summit skud sy vere reg
Badger bou unieke abbawa
Unipod verander panele
Mobi Lodge kry ’n nuwe gewaad
Gray nóg veiliger
Okto bied ’n groter keuse
GT Campers ‘bou’ ’n speelkamer
Panther se Onca is hier!
Okapi maak pakplek
Motorhome-World wys sy eerste paneelwa
Chobe se staalneus groet
Quantum bou sy droomwa
National Luna op die herstelpad
Franse kat kom weer
Diwali in die Karoo • Die Mahindra Pik Up-reeks se nuwe vlagskipmodel, die S11 Karoo, het ’n outomatiese ratkas gekry, en Cyril Klopper het die kans gehad om ’n draai in dié bakkie te gaan ry.
In ’n sirkel deur die land • Só ry jy om die land se beste veldrybestemmings in een aaneenlopende sirkelroete te besoek.
Vind die natuur én kultuur op Graaff Reinet • Kom kamp op dié geskiedkundige dorp sodat jy die geskiedenis van die plek te voet kan leer ken, óf slaan tent op buite die dorp... in die skoot van Moederaarde.
Kortliks | Nqwebakamp
Kortliks | Profcon-oord
DOENDINGE • Buiten die gebruiklike besoek aan die Hester Rupertkunsmuseum, die Reinet-huis, die ou apteek en die Drosdy-hotel is hier ’n paar besienswaardighede wat jy gratis kan besigtig.
Die oord in die boord • Wil jy vir ’n naweek uit die Kaap wegkom... of dalk ’n dag of twee oorslaap vóór jy die Kaap van die binneland af binnery? Moreson is die plek om een te word met die stilte.
Kortliks | Moreson-rivierkothuise-en-kampplek
Hiermee het ons gery
Oor sand en steen in die Sederberg • Die Sederberg is sinoniem met staproetes, rotsklim en bergfietsry. Maar by Kagga Kamma is daar ook vir 4x4-entoesiaste ’n ordentlike roete.
Wat jy moet weet
Kry jou staan langs die Breë • By die Bonnievale-rivierlodge kan jy swem, roei en hengel... of sommer net lekker saam met vriende kuier, sê Evan Lodewyks van Southfield in Kaapstad.
Vir besigheid én plesier • Toe haar man ’n paneelwa koop vir werkdoeleindes, sou hulle nie kon raai dat die Hyundai H1 amper oornag ook hulle kampbussie sou word nie, sê Michelle Naudé van Pretoria.
Vis in die Haak Vrystaat! • Kampplekke in die noordooste van die Vrystaat is yl gesaai, maar Bassfeather Country Lodge net anderkant Reitz vergoed hiervoor.
Kortliks | Bassfeather Country-lodge
Die eiesoortige Fransman • Kordaat, astrant en stryerig... dit is woorde waarmee ’n mens die stereotipiese Fransman kan beskryf. Dieselfde geld vir...