Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jan 06 2022
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

HUISKOK, SLAAPKOK • Die TV-sjef en kosskrywer Errieda du Toit vertel oor haar slaapwandelings, en die vreemde geregte wat sy saans in haar slaap aanmekaarslaan Deur

WAT VEROORSAAK SLAAPWANDELING?

MY KLEIN PRINSIE • Hy’t sy lewe verander, sê Ivor Price oor die seuntjie wat sy droom bewaarheid het om ’n kind aan te neem – en die outjie het reeds ’n wil van sy eie

GEEN TOEGANG • Soms is die gees gewillig, maar die vlees kry seer. Daar is egter wel uitkoms vir vroue wat ondraaglike pyn ervaar gedurende seks

HOE KAN DIT BEHANDEL WORD?

VERHEUG OOR ONS BABA NO. 1 • Christia Visser onthul sy verwag ’n dogtertjie en vertel van die uitdagings van swangerwees terwyl sy werk

KOEBAAI, MY KYKNET-BABA • In haar 13 jaar as kykNET-hoof het Karen Meiring die kanaal van ’n baba tot ’n reus opgebou. Hoewel sy nou uittree, wil sy steeds belangrike stories vertel

WAT MAAK TA’ MATIE DAAR? • Tjakka-tjakka, oe, so lekka! Dié tannie met lastige hande kweel omtrént oor die spiertiere in haar advertensies

TV-BLOKRAAI-PROGRAM IS HIER! • Huisgenoot Blokraaibestes, ’n nuwe VIA-reeks waarin blokraaiboffins mekaar pak, is selfs groter pret as wat jy sou kon dink – en die deelnemers se verhale roer hartsnare

HOE WERK HUISGENOOT BLOKRAAIBESTES?

RAAISELS WAAR JY KYK!

GOOI MIELIES! • Stroopsoet en propvol gesondheidsvoordele – mielies maak elke maaltyd beter. Ons verduidelik jou hoe om dié staatmaker in verskillende etes in te werk om nie net die kinders te bederf nie, maar sommer die hele gesin

Terug skool toe 2022 • Dit is weer daardie tyd van die jaar! Skop dit af deur in jou kind se skooluniform te belê, en help hulle aantrek vir sukses in hierdie skoolklere, skoene en bykomstighede

Terug skool toe – sport • Naskoolse aktiwiteite is terug op jou kind se buitemuurse program. Help hulle op die sportveld uitblink met hierdie terug-skool-toe-noodsaaklikhede

Terug skool toe – benodigdhede • Help hulle in die klas hul persoonlikheid wys en kreatief raak met hierdie opwindende klaskamernoodsaaklikhede en-bykomstighede

JOU HARE DEUR DIE JARE • In deel 3 van ons reeks oor skoonheidsbehoeftes deur die jare wys ons jou die beste haarsorg vir elke fase

DAG TOT DAG • Vergeet die stres – kry jou nuwe jaar op dreef met hierdie joernale, dagboeke en kalenders

’N LAASTE NOTA

ANGS IN KINDERS WAT DIE NUWE SKOOLJAAR BEGIN • ’n Nuwe skooljaar is vol nuwighede en uitdagings en kan uiters stresvol wees. Hier is ’n paar maniere waarop jy jou kind kan bystaan en help om die nuwe jaar met selfvertroue en ywer te begin

HOE LYK ANGS BY ’N KIND?

WATTER STRATEGIEË KAN EK MY KIND LEER?

HOE HANTEER EK DIT?

VRA VIR IRMA • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of vravirirma@gmail.com. Of SMS VRA VIR IRMA gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

JOU GEESTESGESONDHEID EN VERSEKERING

SKEP JOU EIE ONTHOUBOEK • Skryf jou eie lewensverhaal in hierdie pragtige hardebandboek om dit vir jou nageslag te bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes te orden en spesifieke herinneringe te ontgin en staaltjies oor belangrike mense en gebeure in jou lewe te onthou. Daar is ook hoofstukke waarin jy langer kan skryf...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans