Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLOMY KUIER-MENSE,
FACEBOOK • Wat is die een ding waarna jy as ouer die minste uitsien in die nuwe skooljaar? Is dit al die uitgawes wat swaar aan jou sak ruk, of daai take waarmee jy sal moet help?
WENNERS: KRISMIS-BONANZA
DONELLE IS DINAMIET! • Haar liefde vir rugby pols deur haar are – dít was immers haar redding nadat sy wreed-aardig aangeval is.
GEK OOR Spek • Met spek kan jy enige gereg daai ekstratikkiegeur gee. Probeer dié disse van quiches tot heerlike brood – wat enigeen se mond sal laat water.
REG OF weg? • Volg dié wenke vir wanneer om wat in jou grimeringsakkie te ver-reg tevang, hoe om grimering maak en hoe om jou sakkie netjies te pak.
SÓ VORM SEISOENE • Al ooit gewonder hoekom dit moet winter word as die somer dan so baie lekker is? Vind uit wat ’n seisoen is en hoekom dit verander!
LAAT DIT TOETS • Gehoor-ensigverlies kan jou kind se lewe belemmer. Kyk uit vir dié tekens, laat dit toets en takel die probleme.
VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.
VERLOOR EN WEN! • Jou lyf gaan nie in ’n japtrap verander nie, so los maar daai kitsdiëte. Volg dié raad vir gesonde gewigsverlies wat jy sal kan maintain.
KWEEK SÓ GESONDE EETGEWOONTES • Catherine Day Dieetkundiges stel die volgende stappe voor om gesonde eetge-woontes te kweek:
STUDEER HIER:
SOEK-SOEK • DAAR IS 15 VERSTEEKTE ITEMS IN DIE PRENT. KYK OF JY AL 15 KAN KRY.
SPEEL-SPEEL • Lekker speletjies vir die hele gesin om te geniet!
STER-BLOKRAAI WEN R1 000!
OP DIE DRUMPEL • Sal Carl sy probleem met alkohol kan erken en só sy geluk verseker?
OPLOSSINGS
GROOT WOORDBOU • Soek al tagtig woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
Blokraai NR. 313
Fotoblokraai NR. 254
TV-GIDS 20 JAN. – 2 FEB.
VERMAAK • Die Byl is terug met ’n vierde seisoen wat jou beslis gaan laat raai en gril!
KYK UIT!
Bybel-blokraai NR. 227
SIELSKOS MET ERNUSTA WERK SAAM MET ONDERWYSERS • Vir jou kind om ’n goeie mens met kennis te wees, móét jy saam met die onderwysers werk, al is dit soms moeilik.
WAT DIE HART VAN VOL IS • Sy voel ouers moet hul oë op hul kinders hou en aanhou vir hulle veg, maak nie saak wat nie.