Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
DIE ANDER SÊ
HET JY GEHOOR?
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
’N SEISOEN VAN LEER
VOLGENDE UITGAWE
Briewe
SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS
WEEKLIKSE WENNERS
DIÉ WEEK KUIER ONS BY...
VAN TOEKA SE TYD — 70 JAAR GELEDE • Uit: Landbouweekblad, 5 Maart 1952
WIE KAN ’N MENS GLO?
VLOEDE GOOI LÁNG SKADU OOR GESAAIDES
Clover-stakingsgeweld: ‘Dis nie nywerheidsaksie nie, dis moord’
GEWELD OP PLATTELAND EIS STEEDS ONAANVAARBARE TOL
SÓ FAAL STAAT OPKOMENDE BOERE
ROSYNTJIE-OES DUIK NÁ ORANJE-VLOEDE
STAAT HEROORWEEG TEIKENS NÁ DROEWIGE PRESTASIE
Hof verwerp formule vir vergoeding
SA HOENDERBOERE KAN INVOER VERVANG
BEDRYF HET ÁL MEER SWART BOERE
Goeie data kan met dié probleme help
BOKBEDRYF GEE TREE VOORUIT MET OOISKOU
TE MIN KANOLASAAD KAN BEDRYF POOTJIE
OBARO KOOP BELANGE IN KUNSMISWAARDEKETTING
NUUS UIT AFRIKA
KATOENBOERE SPRING NIE WATERSKADE VRY
HEIDELBERG-BOERE HET WEER WATER, MAAR...
TAAKSPAN PAK WATER-KOPSEER
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
SANDGRONDBOERE DEEL PLANNE NÁ VERSUIPSKADE
Nóg ’n nuwe waterminister belowe om agterstande uit te wis
Kommer groei oor plaaslike voedselmark • Miljoene mense in Suid-Afrika kry maatskaplike en ander staatstoelaes. Dit is ’n poging om hongersnood teen te werk. Tog lyk dit asof die volume voedselverkope daal.
KORTOM
Markte
KANOLAPROEWE WYS DIE BESTE KULTIVARS
DRAAKVRUGBOERE LEER ’N DUUR LES
DATABASIS KAN HELP TEEN SUIKERRIETPLAAG
VRAE OOR VERSPREIDING
NAVORSING WERP LIG OP PRUIME SE WATERBEHOEFTES
GROEN ROOIBOSTEE ‘NATUURLIKE OPLOSSING VIR ANGS’
Gehalte antwoord teen invoer • Die Oos-Kaapse melkverwerker Sundale het in 2021 ’n fabriek van wêreldgehalte vir kaassnitte geopen danksy ’n samewerkingsooreenkoms ter waarde van miljoen rande met een van die wêreld se topmelkverwerkers, Schreiber Foods. Mnr. Pierre van Rensburg, uitvoerende hoof, vertel meer oor die onderneming se planne.
Dieselrabat: Die jongste vereistes • Alle boere weet waarskynlik dat ’n logboek bygehou moet word vir dieselrabateise. Gegewe onlangse wetgewing, hofuitsprake en toenemende oudits in dié verband, sal boere baie noukeurig te werk moet gaan.
Slim diversifikasie tem Klein-Karoo se probleme • Klein verstellings wat ’n verbetering van 200% in die kritieke somatiese seltelling van sy Holsteinkoeie gegee het, het nie net mnr. Hannes Nel ’n gesogte eerbewys besorg nie — dit sorg vir ’n winsgewende melkvertakking in ’n bedryf waar byna al die faktore tans teen melkboere tel.
KORTOM
LBW VRA . . .
Mekaar help is hier goeie besigheid • Hoe om te begin boer wanneer jy nie grond of die geld het nie? Dit was ook mnr. Marthinus Erasmus se kwessie toe sy hart plaas se kant toe gestaan het. Hy het besef hy sou elke geleentheid oor sy pad met albei hande moet aangryp – hoe skraal hulle ook al mag wees. In die proses is wedersyds voordelige vennootskappe met medeboere in sy distrik aangegaan, en kon hy oor die jare ’n skaflike besigheid van niks af opbou.
KORTOM
BOSVELD SE GRENSBOERE VIER GROOT MYLPAAL
Limpopo se liggingsvoordeel • Buiten sy ‘dagtaak’, moet ’n boer dikwels enigiets van ’n rekenmeester tot ’n dokter wees – en in Limpopo kan jy ook padbouer en veiligheidspesialis by dié lang lys voeg.
Behou die skool – kom wat wil • Skole is die gom van...