Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Aug 14 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

GOD ONTMOET ONS IN ONS DUISTERNIS • Wanneer die skote klap in Mitchells Plain, voel vrede soos ’n onmoontlike sprokie — maar God se beloftes bly staan

God’s Woord as jou skild • Psalm 91 is van die kragtigste psalms in die Bybel en ’n verklaring van die beskerming wat in God se teenwoordigheid en beloftes gevind kan word. Bid dit hier saam met ons

UIT EEN LAP GESNY • Dié bekende pa-en-dogter-akteursduo het weer hul pad na mekaar gevind ná vele struikelblokke. Nou droom Portia Joel van haar eie gesin

KINDERMOORDE: DIE SKRIKWEKKENDE TENDENS • Dis Vrouemaand - ’n maand waarin vroue gewoonlik gevier word - maar vanjaar is dit ’n wekroep dat iets gróót verkeerd is wanneer ma’s hulle eie kinders mishandel en vermoor

UIT DIE KLOUE VAN MENSEHANDEL • ’n Jong man vertel van sy mensehandel-ervaring oorsee nadat hy oorgelok is met beloftes van ’n droomwerk in Thailand

DRIE STEMME STIL BINNE 5 JAAR • Hy’t sy vrou, sy dogter én sy aanstaande skoondogter verloor. Nou tel dié pa en oupa die skerwe dapper op, want hy ‘móét sterk wees’ vir sy oorlewende geliefdes …

‘ONS ‘SPESIALE’ SEUN KAN NIE PRAAT NIE’ • Dié ma van twee het wat begin het as ’n skokdiagnose, omskep in ’n reis om haar outistiese seun beter te verstaan

Sydney HAP AAN GROOT APPEL • Die popiano-sensasie Tyla se kleinsus skitter uit eie reg en het groot planne en drome

‘LIGTE, KAMERA, AKSIE!’VIR DIÉ BROER-EN-SUS-DUO • Onthou dié name: Jesse en Mikayla Joy Brown, want hulle staan op die drumpel van ’n blink loopbaan wat net van krag tot krag kan gaan

DIE KAPTEIN DRAF OP • Sy lewe het nie volgens sy ma se droom verloop nie – maar dalk volgens ’n groter plan. Vandag balanseer hy ’n loopbaan as speurder met sy rol as die Boland Kavaliers se kaptein, en hy doen dit alles vir sy

KOOK MET Kim • In haar nuwe kookboek Cooking with Kim Bagley, deel die kos-blogger en TikTokker Kim Bagley van haar familie se gunstelingeetgoed. Dié ma van drie meng Kaaps-Maleise en klassieke Indiese smake om smullekker sielskos op te tower.

SPEEL MET LAE • Die warmer weer is amper hier. Ons wys hoe jy van swaar winterlae na ligte lenteklere kan oorgaan deur truie te kombineer met als van skirts tot rokke

KRY SÓ FERMER VEL • Begin jou vel hang? Hier’s die beste maniere om jou vel fermer te maak

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

HOE OUD IS JOU LYF? • Vind uit met ons vraelys hoe sterk, flexible en gesond jy is

HOU VAS, MY SOCIAL BATTERY IS PAP! • Alles het deesdae ’n herlaai-knoppie, en as dit dalk vir jou voel asof jou eie batterye vinnig leegloop, is jy nie alleen nie. Maar daar is hoop

WERK OP DIE OOP WATERS • Jou kind wil op ’n plesierboot gaan werk om die wêreld te sien en ’n salaris te verdien. Maar hoe veilig is dit?

VRIENDSKAP BY DIE WERK • Julle is besties by die werk, dan word jou kollega jou bestuurder. Hoe verseker jy die vriendskap ly nie daaronder nie?

5 DINGE WAT OUERS VAN ADHD-KINDERS MOET WEET • Dit is noodsaaklik om die toestand te verstaan sodat jy jou kind die ondersteuning kan gee wat hulle nodig het, sê ’n ADHD-kenner

SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!

STER-BLOKRAAI NR....

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans