Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

May 26 2022
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

die span

HALLO MY KUIER-MENSE,

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Tussendeur ma-wees en haar voltydse werk woeker dié vrou met haar eie haarprodukbesigheid.

Wenke WAT WERK

Kim BLY MOEDIG • Dié aktrise het van die seerste seer ervaar toe sy twee miskrame gehad het. Die seer sit vlak, en die pad na genesing is nog lank, maar sy probeer moedig deur elke dag kom.

GRU-ONGELUK EIS DRIE GELIEFDES • Lauren Carolus het haar ma, man en kind in dieselfde ongeluk verloor. Sy weet nie hoe om aan te gaan nie, en daai dag wil net nie ophou spook by haar nie.

GAAF & GESEËND • Haar gemeenskap is haar prioriteit en sy dien hulle met haar hele hart.

Gesond EN MAKLIK • Smul aan dié gesonde disse wat glad nie jou sak sal ruk nie. Dis boonop baie maklik om te maak.

WinterSTYLGIDS • Wys jou smaak en styl dié winter in hierdie vuurwarm trends.

Blink & BOLD • Laat jou lippe en oë die praatwerk doen met dié wintertrends.

Kuier Incedersday 2022

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.

GEBROKE HARTJIES • Kalwerliefde is onvermydelik, maar nou is jou kind se hart gebreek. Wat nou? Help jou kind só om die seer en verlies te verwerk.

HUL EIE HARTJIE • Hulle moes ’n baie moeilike pad stap om hul eie baba te kon hê, maar vir dié paartjie was dit ál die moeite werd

MA MAAK ’N PLAN • Uit desperaatheid het dié ma begin koekmengels verkoop om haar kind se mediese onkostes te dek - nou spog sy met ’n volwaardige besigheid!

WIL BY HUIS WERK • Die Covid-19-ramptoestand is verby, maar baie werkers is nie gewillig om voltyds terug te gaan kantoor toe nie.

TV HAAR tuiste • Van kleins af is dié aktrise vol akkeltjies én vasbeslote om haar talent te koester. Chelsea Thomas gesels oor wat op Arendsvlei se Angelique wag.

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE MUISE IN DIE PRENT. KAN JY AL 10 KRY?

STER-BLOKRAAI

’N MA SE VOORREG • Jenna weet ’n huis is koud sonder ’n ma. Nou spook sy om haar voete te vind in moederskap nadat sy onverwags die voog van haar broers geword het.

OPLOSSINGS

GROOT WOORDBOU

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

TV-GIDS

KYK UIT! • Kyk SABC 2 se Ou Toppies vir eindelose streke en ’n lekker gelag.

BYBEL-BLOKRAAI

ARMOEDE & OUERSKAP • Ondeurdagte ouerskap, insluitend tienerswangerskappe, het aandag nodig, want dit het ook ’n effek op armoede.

WAT DIE HART VAN VOL IS • Hy pleit om hulp vir alle onnies wat dag in en dag uit in klasse moet wees waar daar geen dissipline is nie.

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans