Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Rooi Rose

May 01 2025
Magazine

Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, dekor, resepte, blokraaie, verhale en 'n paar toevoegings soos nuwe rubriekskrywers, hekelpatrone en nog meer. Dit als vir slegs R49,90!Ons sien saam met al ons lesers uit om weer agteroor met 'n gedrukte kopie in die hand te sit, die varsgedrukte reuk in te asem en net vir 'n wyle met heerlike leesgenot te ontspan.

Harmonie

Rooi Rose

Ek KLIM op 'n BUS • HOE BETROUBAAR IS ONS VLIEGTUIE? EN ONS OPENBARE VERVOER OOR DIE ALGEMEEN? LAAT EK DIT SO STEL: SUID-AFRIKA IS BEVOORREG OM 'N HELE KLOMP BAIE BETROUBARE PRIVAAT LUG- EN BUSDIENSTE TE HÊ. MAAR HIER EN DAAR IS DAAR WEL 'N PROBLEEM …

Nadia SE BLOEITYD • SY IS GESEËND OM MA-WEES MET 'N LOOPBAAN TE KAN KOMBINEER DANKSY DIE HULP VAN MANLIEF, OUMAS EN OUPAS, EN 'N WYER ONDERSTEUNINGSTELSEL. SKUINS NÁ 40 BLOM DIÉ AKTRISE EN SANGERES, NADIA BEUKES, IN ELKE ROL WAT SY AANPAK

Als is in HARMONIE • VIR 'N WYLE HET DINGE EFFENS BROEKSKEUR GEGAAN, MAAR VANDAG TEL DORETTE POTGIETER HAAR SEËNINGE EN IS DANKBAAR DAT DAAR HARMONIE IN HAAR LEWE, LOOPBAAN EN PERSOONLIKE LEWE IS

LEAH KOESTER HAAR LEWE • LEAH IS 'N BEKENDE EN SUKSESVOLLE SANGERES EN TV-AANBIEDER, MAAR BY DIE HUIS IS SY NET HENNIE SE VROU EN LILA EN MUGGIE SE MAMMA. EN WANNEER SY IN DIE NOOD IS, IS MOEKIES NET 'N OPROEP VER

Gemaak om OM 'N MA TE WEES • THERESE BAM, DIE GEWILDE AKTRISE EN JARE LANGE VELDAANBIEDER VAN KYKNET SE KWÊLA, HET DIE AFGELOPE 22 JAAR VERSKEIE ROLLE VERTOLK, MAAR DIS MA-WEES WAAR SY HAAR NIS VIND. DIE BLONDEKOPSEUNTJIE, JACK, HET HARMONIE NA HAAR EN HAAR MAN, DIE ARGITEK CHRISTIAN BAM, SE LEWE GEBRING, VERTEL SY VIR MARYKE ROBERTS

Kleure wat pas skep balans • ONTDEK DIE GEHEIM VAN 'N HARMONIEUSE KLEURKOMBINASIE WAT JOU UITRUSTING SAL LAAT UITSTAAN

Wees GERAT • WEES REG VIR DIE WINTER MET GERUITE STUKKE

KLASSIEK • LYK SJIEK MET GESTREEPTE EN EFFEKLEURIGE ARTIKELS

MAAK TYD VIR jouself • DIE DAE RAAK KOUER EN DIE BEHOEFTE AAN TROETELENDE VELSORG WORD AL HOE GROTER. DIT BUITENDIEN OOK MOEDERSDAG EN DUS IS DIT DIE BESTE TYD OM HAAR (OF JOUSELF!) TE BEDERF

Mooi GEMAAK • WILLEM BOTHA TOOI ALLEDAAGSE VROUE ÉN BEKENDE PERSOONLIKHEDE IN 'N PRAGPRENTJIE MET SY TALENT ÉN GEHALTEPRODUKTE. HY VERTEL MEER

Kies en keur • KIES DIE JONGSTE PRODUKTE WAT JOU MET JOU VELSORGKWESSIES KAN HELP

Spesiaal vir Ma • VAN TUIN TOT WYNPRODUKTE, BEDERF DIE SPESIALE VROU IN JOU LEWE MET 'N GESKENK EIE AAN HAAR OP MOEDERSDAG

Klop aan by die KENNERS • DRIE KENNERS IN DIE SKOONHEIDS- EN STYLBEDRYF GEE ELKE MAAND RAAD EN WENKE OOR HOE OM OP JOU MOOISTE TE LYK

Sluimerende SIEKTES • DAAR IS GEEN NOEMENSWAARDIGE SIMPTOME NIE EN NIKS WAT DAAROP DUI DAT JY EINTLIK BAIE SIEK IS NIE. WAT MOET JY VAN DIE SOGENAAMDE ‘STILLE KANKERS’ WEET? VRA ZERELDA ESTERHUIZEN

Op die rak • KYK WAT IS IN DIE WINKELS WAT GOED VIR JOU GESONDHEID KAN WEES

FIKS & FERM • NEEM JOU FIKSHEID NA DIE VOLGENDE VLAK

Ken jou kripto • KRIPTOGELD IS 'N DIGITALE GELDEENHEID WAT VERHANDEL KAN WORD OM MOONTLIKE WINSTE TE REALISEER OF OM SEKERE GOEDERE EN DIENSTE TE KOOP. MAAR DIS EEN VAN DIE MEES RISKANTE BELEGGINGSOPSIES …

SEKSWERKERS IN SA: Watter regte het hulle? • SUID-AFRIKA HET BAIE MENSE WAT HULP NODIG HET EN BAIE MENSE WAT WEERLOOS IS EN UITGEBUIT WORD. EEN GROEP WAT VERAL BAIE UITDAGINGS ERVAAR, IS SEKSWERKERS WAT DIKWELS IN DIÉ ‘BEROEP’ INGEDWING WORD …

GEROEP OM TE versorg • JAARLIKS OP 12 MEI, WAT DIE BEKENDE VERPLEEGSTER FLORENCE NIGHTINGALE...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans