Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Landbouweekblad

Landbouweekblad

May 14 2026
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

Boere en verspreiders lê wakker oor koste en aflewering

Wenner

Verloorder

Regsaksie dreig oor koringtarief • Graan SA het Parks Tau, minister van handel, nywerheid en mededinging, per brief gewaarsku indien hy nie binnekort die outomatisering van die koringtarief afhandel nie, hy ’n mandamus (prestasiebevel) teen hom kan verwag.

Die hoop wat biologie inhou

Briewe

Politici toor met syfers

Oes van somergewasse sukkel ná swaar reën • Toestande in die somergraangebiede is vanjaar in die algemeen droër as verlede jaar, maar swaar reën einde April het die bordjies op talle plekke verhang. Intussen moet sommige produsente toekyk hoe hul sojabone begin oopspring terwyl dit nog te nat is om te stroop.

Vasgeval in die Vrystaat

‘Ons is terug by verlede jaar se modderspele’

Groot Kalahari-veiling: Miljoene vir top-gemsbokke uitgehaal • Oupa Jan, die hoof-gemsbokteelbul van Louis van der Watt se STS Meletse-wildboerdery buite Askham in die Noord-Kaap, het ’n stewige prys van R2,5 miljoen op die heel eerste Groot Kalahari-veiling behaal.

Somergewasse stuur af op rekord • Net voordat groot hoeveelhede reën voor druktyd ontwrigtings in die somergraangebiede veroorsaak het, is die gesamentlike oes van somergraan en oliesade in die derde oesskatting geraam op 20,8 miljoen – 2% meer as verlede maand se skatting.

Koringaanplantings gaan daal

‘Rand per hektaar dra meer gewig as tonsyfer’ • Boere moet in hul beplanning vir graanseisoene konsentreer op rand/hektaar en nie ton/hektaar nie. Graan SA glo dié verskuiwing van perspektief in hoe boere produksie beskou, sal graanboere winsgewender maak.

Te min mielies in huidige bemarkingsjaar uitgevoer

SA kort nog minstens 22,2m entstofdosisse • Suid-Afrika se stryd teen bek-en-klouseer bly onder druk, met nuwe data wat wys dat die land nog meer as 22 miljoen entstofdosisse kort om sy nasionale beeskudde behoorlik te beskerm.

‘BKS-maatreëls vir beeste werk nié vir varke’

Laboratoriums reg vir toetsing

Boere kan en wil self hul diere laat inent

Krisis in Midde-Ooste sal landbou se veerkragtigheid verder beproef • Namate die wêreldwye onsekerheid weens die oorlog in die Midde-Ooste voortduur, sal die veerkragtigheid van die Suid-Afrikaanse landbou afhang van sy vermoë om aan te pas, prioriteite te bepaal en met presisie te reageer, sê dr. Tracy Davids, uitvoerende direkteur van die buro vir voedsel-en-landboubeleid (BFAP).

Kunsmispryse in April tot 67% duurder as in 2025 • Kunsmis het in April skokprysverhogings aangeteken, wys Graan SA se jongste verslag oor insetpryse.

Risiko vir voedselkrisis bly op wêreldradar

Só wil Aartappel SA sy heffing verander • Aartappel Suid-Afrika (ASA) wil veranderings maak aan die statutêre heffing wat boere as lede van dié organisasie moet betaal.

Sandveld se Aartappelboer van die Jaar aangewys

Tekens van groei kry wind van voor • Die landbou trek op makrovlak swaar — skuldvlakke styg vinnig en uitgawes gooi ’n skaduwee oor positiewe ontwikkelings, soos uitvoer se groeilopie. ’n Nog groter bron van kommer is toenemende voorspellings dat landbouproduksie wêreldwyd gaan daal weens kunsmistekorte en hoë pryse in baie lande se planttyd vanweë die voortslepende oorlog in Iran.

’n Ster wat helderder skyn • Die afgelope twee jaar is ’n nuwe bestuursbenadering besig om in die guns te tel van die beleërde...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans